99'er Cycle Tour (2)


Die fietse se ratte was geolie en die wiele was gepomp vir die 99'er Cycle Tour en Tygerberg 104FM se Oggendrooi-span het regstreeks daarvandaan uitgesaai. Dit was ook die eerste jaar waar daar ‘n 3km “kiddies race” aangebied was wat gelei het tot groot opwinding vir die 2-8 jariges.

No images found.
Powered by CjBlog